Etienne Scheepers cover image
Etienne Scheepers's profile picture

Etienne Scheepers

Johannesburg, South Africa

Welkom by Radio Kuber Kontrei

Die huis van egte Afrikaans en Christelike musiek. Hier bemark ons die Afrikaner geloof kultuur.

Kom luister gerus na my programme wat ek uitsaai.

maar as jy dalk iets gemis het gaan ek dit hier pos om later weer te luister.

Luister lekker saam en terugvoer word opreg wardeer.

Misvloer Boogie Kuier en Klets
Saterdae Dinsdae en Donderdae
22:00 - 24:00 12:00 - 14:00

Sien julle daar.