Keep up to date with every new upload!

Join free & follow The Wrong Rock Show
Share
The Wrong Rock Show #111 - 18 June 2012

The Wrong Rock Show #111 - 18 June 2012

Playing tracks by

John Barry, Dr John, The Black Keys, Spiritualized, The Velvet Underground and more.

Episode 111 of The Wrong Rock Show, originally broadcast on 18 June 2012 on Bush Radio 89.5FM, Cape Town, South Africa. Co-host Jason Coetzee is also the bassist for The Hellfire Blues Club.

Duration: 2 hours
Hosts: Danie Marais & Jason Coetzee
Station: www.bushradio.co.za
Weekly broadcast: Mondays, 10PM - 00AM (GMT+02)
Email: [email protected]
Facebook: http://www.facebook.com/wrongrockshow
Twitter: http://twitter.com/#!/WrongRockShow
Original image by rwhgould (CC BY-NC-SA 2.0)

The Hellfire Blues Club: http://www.facebook.com/HellfireBlues

Comments

neaj
neaj

Ongelukkig is mixcloud se notifications bietjie useless :(

neaj
neaj

Hel Danie onthou ek daai DJ sessions? Dit was gewyde oomblikke.

Francois Jordaan

Ek't nie geweet van daai Peggy Sue cover nie. Hier's 'n video wat ek raakgegoogle het waar hy daaroor praat: http://www.loureedforum.com/viewtopic.php?f=5&t=1528#p12059

Francois Jordaan

Ek't ook daai Alabama Shakes baie gelike. Ja, spin 'n slag vir BÖC, maar nie die voorspelbare Reaper nie. Ek vote vir Black Blade (Cultosaurus) of Heavy Metal (Fire of Unknown Origin). Die een ding wat my egter pla, soos ook ander 70s prog rock bv. Hawkwind, is hoe lig in die broek die production op daai albums is. Dalk het '90s trends ons ore geruineer. Maar hulle roep uit vir 'n remastering.

Danie Marais

Ek dink "Rocks Off" en "Sweet Jane" sal waarskynlik my all-time toptien haal vir rock songs. Juis voor hierdie show oorweeg om daai epic version van "Sweet Jane" te speel wat op Rock 'n' Roll Animal is - jy't dit een aand laat in Alexanderhof vir my ge-DJ, neaj. Dalk onthou jy?

Danie Marais

Self nou die aand besef ek het 'n Blue Öyster Cult-vorminge leemte in my lewe waarvan ek nie bewus was nie toe ek die TV in gedagte met 'n night cap aansit en VH1 wragtig "Don't Fear the Reaper" speel. Die aarde is 'n versukkelde planeet, maar dit maak soms nie sin nie op 'n fantastiese manier.

neaj
neaj

Sorry maar Gris klink temerig. Dis al te algemeen. Regopstaan kinders.

neaj
neaj

Yowch sort julle levels uit ... PJ Harvey saggies en dan Jason dawerend ...

neaj
neaj

Ek kan net saamstem oor Alabama Shakes

neaj
neaj

Daai drawl in Rocks Off is SMERIG