Keep up to date with every new upload!

Join free & follow Simfonie AGS Witpoortjie Preek
Share
  • 1 year ago
3 Keuses wat jou Lewensrigting bepaal - Pastoor George van Schalkwyk - 9 Julie 2017 (Oggend)

3 Keuses wat jou Lewensrigting bepaal - Pastoor George van Schalkwyk - 9 Julie 2017 (Oggend)

In hierdie boodskap, leer Pastoor George ons van 3 keuses wat ons lewensrigting in ‘n bepaalde rigting kan stuur:

1)  Die keuse om getrou aan die Here te wees
2)  Die keuse om die Here te vertrou
3)  Die keuse om aksie te neem

Comments