Keep up to date with every new upload!

Join free & follow Suid Afrikaanse Preke
Share
Ds. Danie Steyn: Gekruisde arms

Ds. Danie Steyn: Gekruisde arms

Ds. Danie Steyn: Gekruisde Arms - God se plan vir ons is soms onverstaanbaar, maar volmaak!

Comments

Henda
Henda

Jammer wil net regstel, die cassette speler is stukkend, nie klaar nie en daarom kan sy nie meer luister nie.

Henda
Henda

Ag ek is opsoek na Ds Danie Steyn se preke op CD. My ma is 90 jaar oud en het altyd na sy preke geluister op die ou cassette spelers en type. Dit is nou klaar en sy is ook nie gemaklik met nuwe tegnologie nie, maar nou is dit vir haar baie swaar dat sy nie meer kan luister nie. Kan julle my help met so iets. Baie dankie My epos adres is [email protected]lkomsa.net.